Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - In Ruiterbos het verteenwoordigers van partye voor 07:00 reeds gereed gesit om kiesers te ontvang.
Binne die stemlokaal, was alle beamptes op hulle pos en in afwagting vir die stembusse om teen 07:00 amptelik te open.
Voorsittende beampte, Natasha Kampie het om 06:58 aan Mossel Bay Advertiser-joernalis, Jannie du Plessis gesê dat hulle opgewonde oor die dag is.
“Ons is gereed. Die kiesers kan maar kom.”
VIDEO: Ruiterbos gerat vir verkiesing
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'