Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Volgens die OVK se gesertifiseerde kieserslys soos op 26 September, sou 22 114 18- en 19-jariges aan die plaaslike verkiesing deelneem.
Vandag het heelparty jonges in die groter Mosselbaai vir die eerste keer hul stemreg gebruik.
Wat opmerklik was, is die hoeveelheid ouer mense wat nie omgegee het om in lang rye te staan nie. Ook nie Covid-19 of die onweer kon klaarblyklik hierdie oues afskrik nie.
Volgens die OVK se amptelike kieserlys, is daar 76 531 80-plussers wat vir die verkiesing geregistreer is.
FOTOGALERY: Oud en jonk by stembusse
Hier is van die kiesers, oud en jonk se ervarings wat met die Mossel Bay Advertiser gedeel is:
MEER VIDEO'S OP ONS YOUTUBE KANAAL. KLIK HIER.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'