Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Op Groot-Brakrivier het ‘n aantal kiesers by die munisipale gebou tou gestaan om te stem.
Die ouer garde teenwoordig het klaarblyklik glad nie omgegee om ‘n rukkie te wag om te stem nie en het vrolik gesels.
Daar is pannekoek verkoop en lede van die VF Plus het selfs ‘n vuurttjie aangeslaan en boereworsrolle beskikbaar gestel.
FOTOGALERY: Kiesers geestig op Groot-Brak
Kiesers op Groot-Brak wat al 'n geruime tyd, sommige so lank as 3 ure lank wag om te stem, kla dat die proses te stadig is.
Tannie Martha du Plessis (85) het ook haar kruisie getrek. Sy en jaar man, Cornelius is gehelp om vinniger vorentoe te beweeg. Sommige kiesers het hul toevlug tot 'n koelteboom geneem.
VIDEO:
MEER VIDEO'S OP ONS YOUTUBE KANAAL. KLIK HIER.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'