MOSSELBAAI NUUS - Die gewilde Mosselbaai Blommeskou vind vanjaar vanaf 12 tot 14 Oktober in die Dias Museumkompleks plaas.
'n Eerste vir die Mosselbaai Blommeskou is die unieke uitstalling van Charles Kinnear. Charles is 'n wêreledbekende Ikebana kundige.
Inligting en navrae kan gerig word per epos aan mbflowershow@gmail.com of deur 082 357 4549 te skakel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'