Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Dit is tyd om jou viervoetige vriend te kom inskryf.
Die geleentheid vind plaas op die R102 by die Monte Christo afdraai.
Amal is welkom!
Kom kyk gerus na die oulike honde en deel in die pret.
Kyk 'n video hieronder:
Kom geniet die pret.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'