- 6-8 hoenderborsies, sonder vel of been
- 2 knoffelhuisies, fyn gedruk
- 15 ml gekapte, vars salie
- 45 ml gekapte, vars pietersielie
- Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
- 2-3 snye Provolone of Emmenthalerkaas
- 6-8 tiemietakkies
- 15 ml olyfolie
- 125 ml sjerrie
- Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak