MOSSEL BAY NEWS - Mickey, vier maande oud, het Maandagoggend 19 November om ongeveer 07:00 by Nicolaaisingel 123, Uitbreiding 13 Mosselbaai, weggeraak.
Mickey is doof en het swak sig in die een ogie, as gevolg van breinskade.
Enige iemand met inligting oor waar Mickey is, kan die eienaar Patricia Petersen skakel by 072 426 8532 of 083 842 8454.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'