Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt het die afgelope naweek hulle matriekafskeid gehou.
Daar was groot afwagting by die Mosselbaai-stadsaal om te sien hoe 2018 se swierige uitrustings sou lyk.
Paartjies het hulleself ook voor die groot geleentheid by van Mosselbaai se bekendste landmerke laat afneem.
Die manne was omtrent uitgevat!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'