Video
KLEIN-BRAKRIVIER NUUS EN VIDEO'S - ‘n Westewind jaag ‘n veldbrand wat agter die gruisgroewe op die Klein-Brakrivier Ruiterbos pad woed.
Mosselbaai Brand -, redding - en rampbestuurdienste en ander dienstes is op die toneel, maar die brand is op die stadium onbereikbaar as gevolg van die terrein waar die veld brand.
Op die stadium lyk dit egter of die veldbrand self gaan uitbrand en die brandweer hou die situasie dop.
Foto's: Jannie Du Plessis
VIDEO - Nooddienstes op die toneel (Video: Jannie Du Plessis, Mossel Bay Advertiser).
VIDEO - Brand breek uit in Ruiterbos (Video: Jannie Du Plessis, Mossel Bay Advertiser).
'Ons bring jou die nuutste Klein-Brakrivier, Tuinroete nuus'