MOSSELBAAI NUUS - Die Mossel Bay Advertiser het foto’s ontvang van ‘n voertuig wat se vier wiele deur die nag by ‘n woning in Montagustraat gesteel is.
Die voertuig is voor die woning geparkeer.
Die diewe het die voertuig op plaveistene gelaat.
Volgens die Mosselbaai-polisie is tans op die toneel en sal later meer besonderhede bekend maak.
Foto's: Mandi Black
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’