MOSSELBAAI NUUS - ‘n Werknemer van Seavuna op Mosselbaai is vanoggend beseer.
Die omstandighede van die voorval is nog nie bekend nie maar na wat verneem word het die persoon sy hand by ‘n masjien op die perseel beseer.
Nooddienste was spoedig op die toneel en het die beseerde na ‘n plaaslike hospitaal afgevoer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'