MOSSELBAAI NUUS - Die wenners van Hartenbos Rolbalklub se Spardag: Petro Nel (sekretaresse), Francois Senekal (skip), Huibie Mynhardt en Jan Meyer.
Baie geluk aan almal.
'n Totaal van 106 spelers het gerol en heerlike verversings is tydens teetyd bedien.
Wenners van Hartenbos Rolbalklub se Personal Trust borgdag was Hennie Meyer, Piet Grové, Lizette Schwartzel, Prof Stadler (borg) en Lieb du Raan (skip).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'