Update
MOSSELBAAI NUUS - Die verkeer is tans baie druk op Louis Fourieweg vanaf Diaz tot Siouxstraat na die ongeluk vanoggend, Saterdag 13 Mei, op die N2 langs die N2 Industriële Park.
Die pad is steeds gesluit en vragmotors vanaf George en Kaapstad se rigting wat die N2 gebruik, word ook deur Louis Fourieweg gehanteer.
Die publiek word gevra om geduldig te wees en versigtig te bestuur.
Vorige artikels:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’