Breaking News Update
OUDTSHOORN NUUS - Magdaleen Titus en haar medebeskuldigde, Justice Mooi is pas skuldig bevind van die moord op Preston Titus, asook regsverydeling.
Regter Nolwasi Boqwana het gister met haar uitspraak begin en het sopas haar uitspraak gelewer. Sy het Magdaleen Titus as 'n swak getuie beskryf en gesê sy het die moord op haar man beplan.
Die hofgangers het spontaan hande geklap na die uitspraak.
Die regter het bevind dat Natasha Stuurman en Masithembe January (MJ) op alle klagte teen hulle onskuldig is.
Lees meer en kyk 'n video op ons susterskoerant, Oudtshoorn Courant.
Die regter het bevind dat Natasha Stuurman en Masithembe January (MJ) op alle klagte teen hulle onskuldig is. Foto's: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'