Dewald: Dit is 'n Bengal kat en die spesifieke een is 'n F3. Dr Wally Fogerty was 'n groot teler van hierdie katte in Mosselbaai. Dit is baie oulike diere en baie naby aan wat jy kan noem die Glitterkatz, bloot oor hy 'n goue skynsel het wanneer die son op sy vel skyn. Die katte kan tot R3500 kos.
- Frans: My raaiskoot is 'n Toyger
- Hilton: The type of cat is Bengal. The lady flew out on our flight the other day with it and it was the first time we saw a cat that looks like a tiger.
- Liezl: It's a Bengal. We also spoke to the owner at the mall. Stunning cat!
- Lucia: Dis 'n pragtige Bengaalse kat.
- Jaco: Dit is 'n Bengaalse kat. Ek is baie seker dat dit ook uit dr Fogerty se telings is.
- Hanlie: Sover ek weet, is dit 'n Bengaalse kat en word veral in Ceres se omgewing geteel.