Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Danksy wye ondersteuning uit Mosselbaai is groot hoeveelhede water vandag in droogtegeteisterde landbougemeenskappe in Ruiterbos, Hamelkop en Herbertsdale.
Meer as 150 000 liter water is vandag versprei vir huishoudelike, menslike en dieregebruik.
Vragmotors het vanaf 10:00 uit Mosselbaai vertrek.
“Die organiseerders bedank elke borg, besigheidspersoon wat vervoer en brandstof verskaf het, elke individu en instansie wat water geskenk het, en diegene wat op ander wyses die inisiatief ondersteun het.”
'n Persoonlike boodskap.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'