MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Waterpyp het in Bill Jefferyrylaan gebars.
Munisipale personeel is reeds sedert 14:00 besig met herstelwerk.
Die watertoevoer is steeds onderbreek.
Die Mosselbaai-munisipaliteit verwag dat die watertoevoer teen ongeveer 19:30 herstel sal wees.
Daar is geen invloed op verkeervloei nie. Die werk is langs die ryvlak.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'