Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Bart Labuschagne het vandag (Maandag 21 Augustus) berig sowat 7 of 9 walvisse het vroegoggend naby Danabaai se Tweedestrand in die branders baljaar.
Hy berig dat daar ook 'n tweede groep 'n bietjie dieper in die see was.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'