Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Vakansiegangers is vandag, op Sondag, 9 Oktober, vir oulaas deur die natuurskoon op Mosselbaai bederf toe 'n walvis in die water naby die hawe geswem het.
Landi Olivier het die video en foto's geneem.
VERSKAFDE VIDEO'S (Video: Landi Olivier):
Foto's: Landi Olivier
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'