Breaking News Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - ‘n Vrou se liggaam is sopas aan die onderkant van die afgrond by die St Blaize staproete op Mosselbaai by die Punt gevind.
Die vrou het na wat verneem word, by die afgrond afgeval.
Mossel Bay Advertiser joernalis, Jannie du Plessis is tans op die toneel. Die omstandighede van die voorval is nog nie bekend nie.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'