MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt het hierdie naweek 'n spoggerige tee vir vroue gehou om die lente te vier.
Die vroue was getooi in blomme, letterlik van kop tot toon.
Met die tema Lewe Lig! / Live Lightly! was daar 'n vreugdevolle atmosfeer onder die vroue - 'n tekort aan vrolike gelag en 'n entoesiastiese geselsery was daar beslis nie.
Die jonges was daar met blomme in die hare.
Spogkoeke het die tafels versier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'