MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Brand het 'n woning in Ndibanisostraat in KwaNonqaba om ongeveer 04:00 vanoggend verwoes.
Mosselbaai se Brand en Rampbestuursdienste se personeel het vinnig reageer om die inwoners van hulp te wees.
Die oorsaak van die brand is onbekend en word ondersoek.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Vroeg vanoggend toe die huis aan die brand is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'