MOSSELBAAI NUUS - Nooddienspersoneel hanteer tans 'n motorongeluk op die Herbertsdale-pad waarby twee swaar vragmotors betrokke is.
Personeel is besig om een volwasse man meganies uit die wrak te verwyder.
Een ryvlak is versper en motoriste word versoek om die toneel met omsigtigheid te nader.
Verkeersvertragings kan verwag word, het die Mosselbaai-munisipaliteit bevestig.
Personeel is besig om een volwasse man meganies uit die wrak te verwyder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'