MOSSELBAAI NUUS - Die Robinsonpas is voorlopig oop nadat ‘n vragmotor wat voerbale vervoer het vroeer vandag in die pas omgeslaan het.
Nooddienste was spoedig op die toneel.
Volgens inligting, het die twee insettendes, die bestuurder en ‘n passasier ligte beserings opgedoen tydens die voorval.
Teen 12:45 was die polisie steeds op die toneel om te wag vir ‘n insleepdiens om die vragmotor te kom haal.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'