GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Laerskool Vorentoe op Groot-Brakrivier se onnie van die maand is juffrou Annemi Barnard.
Juffrou Barnard is 'n graad R-onderwyser by die skool.
Barnard sê haar gunsteling kos is 'n kaasbord en as sy net een besitting moes kies sal dit 'n huis wees sodat sy en haar gesin veilig kan wees.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'