MOSSELBAAI NUUS - Hartenbos VLV-tak se April-vergadering is deur Marlies Prinsloo van openbare sake gelei.
Prinsloo het aan lede vertel dit is uiters belangrik om 'n kurator aan te stel sodat dit probleme wat tydens die afsterwe van 'n geliefde kan help oplos.
Sy het ook oor die Khoisan se gewoontes gesels en 'n demonstrasie gelewer.
Die lede het ook geleentheid gekry om saam in Khoitaal te tel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'