MOSSELBAAI NUUS - WISH (Wees Iemand Se Held), 'n leerling-klub by Hoërskool Punt, deel gereeld kruideniers- en toiletware uit aan behoeftige gesinne in die skoolgemeenskap.
WISH bedank Vredebest vir hulle skenking, asook alle ouers en leerders wat gereelde bydraes maak.
Op die foto's verskyn Kyla Viljoen, Annemie de Graaff en Franciska Olivier saam met me Van Staden by die Vredebest-skenking en Annemie, Kyla en Franciska by die pakkies kruideniers- en toiletware wat hierdie maand uitgedeel gaan word.
WISH bedank Vredebest vir hulle skenking, asook alle ouers en leerders wat gereelde bydraes maak.
Kyla Viljoen, Annemie de Graaff en Franciska Olivier saam met me Van Staden by die Vredebest-skenking.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'