MOSSELBAAI NUUS - Die versiering van die vensters elke jaar by Hoërskool Punt is 'n tradisie en vorm deel van die Punt-Langenhoven Gimnasium interskole-vieringe. Soos in die verlede was vanjaar se vensters weer 'n fantastiese gesig.
Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer.
Die wenners vanjaar was: 1ste plek: 10A1 - Mev D'Elboux, 2de plek: 9A5 - Mev Slabber, 3de plek: 11E1 - Mnr D'Elboux.
Al die vensters.
Eerste plek.
Tweede plek.
Derde plek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'