MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie is op soek na die eienaars van hierdie toerusting.
‘n Verdagte persoon is op 31 Januarie gearresteer vir die besit van vermoedelik gesteelde items.
Die polisie vra die publiek dat indien jy jou eiendom herken, om Adjudant Offisier Adele Binneman te kontak. (044 606 2233).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'