MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie stel ondersoek in na 'n vermiste persoon, Wilson Kiewiet (32).
Kiewiet is laas lewend gesien op 30 September in die JCC-omgewing.
Hy het geen vaste woonadres nie. Kiewiet is soms gesien stap met behulp van 'n kruk.
Kontak die Da Gamaskop-polisie op 044 606 2200 met enige inligting.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'