MOSSELBAAI NUUS - Wes-Kaapse verkeershoof, Kenny Africa berig dat verkeersdruk toeneem op die N2 tussen Mosselbaai en Kaapstad.
Volgens Africa, is daar gemiddeld 1900 voertuie per uur getel.
“Verskeersdruk is veral tussen Mosselbaai en Swellendam, rigting Kaapstad. Ons vind dat motoriste te midde van die gure weer steeds padreëls verontagsaam en lewens in gevaar stel. Ons waarsku diegene wat hulle hieraan skuldig maak dat hulle vervolging in die gesig staar.”
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'