TUINROETE NUUS - Die Hessequa- en Garden Route-brandweerdienste en 'n helikopter beveg tans 'n veldbrand in die Albertinia-omgewing sowat 12 km buite die dorp.
Provinsiale verkeer monitor die N2 wat steeds oop is vir verkeer. Verkeer word met 'N stop/ry punt beheer.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'