Voetgangers word in die algemeen dikwels beroof van veral selfone wanneer hulle alleen stap.
Groot versigtigheid moet aan die dag gelê word wanneer onttrekkings by OTM's gedoen word.
Die stasiebevelvoerder van die Da Gamaskop-polisie, kol Charmain van der Sandt bedank die gemeenskap, vrywilligers en ander medewerkers vir hulle ondersteuning om die net om misdadigers stywer te span.