MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die de Bakke Santos oord se kantoor het S.M.A.R.T geskakel om te rapporteer dat 'n varkgesinnetjie langs die treinspoor loop.
Die DBV is ook gekontak.
Intussen loop die varkies ongestoord langs die pad.
So bietjie humor om hierdie Donderdag ligter te maak!
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'