Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Stranded Marine Animal Rescue Team (S.M.A.R.T) het vroegoggend 'n oproep ontvang van 'n rob wat by die Punt op die rotse lê.
By nadere ondersoek is bevestig dat dit 'n volwasse mannetjie Subantarktiese pelsrob is.
Die spesies kom veral die tyd van die jaar aan ons kus voor.
Prince Harry soos hy gedoop is deur S.M.A.R.T sal gemonitor word sodat hy asook stappers en hul honde veilig is.
Kyk 'n video hieronder.
Die pelsrob lê op rotste by die Punt.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'