MOSSELBAAI NUUS - Die voorsiening van water aan verbruikers in Reebok, Fraaiuitsig, Tergniet en omliggende gebiede sal op Dinsdag, 13 April en Donderdag, 15 April gedeeltelik of geheel onderbreek word.
Dit sal tussen 08:00 en 16:30 plaasvind.
Sou die weersomstandighede ongunstig wees, sal die tydelike onderbreking die volgende dag plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'