MOSSELBAAI NUUS - Die voorsiening van water aan verbruikers in die onderstaande areas in Mosselbaai sal op Maandag, 7 Desember tussen 08:00 en 17:00 of gedeeltelik of geheel onderbreek word.
Dit sluit in Kerkstraat en die hele gebied tot by die Punt. Montagustraat asook die hele gebied by die hawe sal ook geaffekteer word.
Indien die weer nie op die dag gunstig is nie, sal die onderbreking die volgende dag plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'