MOSSELBAAI NUUS - Die ses-jarige Stocker identiese tweeling, Owen en Quinn was vanoggend al vroeg besig om hul tassies te pak vir hulle eerste skooldag by Laerskool Hartenbos.
Mamma Lobke sê hulle sien baie uit na die nuwe juffrou en maatjies.
Albei is in dieselfde klas by juffrou Rianza Gerber.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’