MOSSELBAAI NUUS - Tuindienste kan volgens die jongste terugvoer tydens die vlak vier inperking onder sekere omstandighede werk.
Dit sluit in om noodsaaklike dienste te verrig, om pesbeheer toe te pas en om brandgevaar te voorkom.
Volgens die Mosselbaai Munisipaliteit kan die munisipaliteit nie permitte vir tuindienste uitreik nie.
Die eienaar van die tuindienste moet self permitte vir personeel uitreik wat aandui dat die werk wat verrig word wel van noodsaaklike aard is.
Volgens die Mosselbaai Munisipaliteit kan die munisipaliteit nie permitte vir tuindienste uitreik nie.
Dear reader, As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Group Editors (publications and online platforms) is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'