MOSSELBAAI NUUS - Motorfietsryers van klubs van die Suid Kaap is vandag op Mosselbaai vir die jaarlikse Toy Run.
Die massa-optog het 11:00 van die Mosselbaai Mall in Heiderand vertrek en beweeg na die lapa van die korrektiewe dienste in Louis Fourieweg.
Die publiek kan ook bydraes (speeldgoed) na die lapa neem.
Vir meer inligting kan Rowan gekontak word by 078 581 0721.
By vanjaar se Toy Run op Mosselbaai.
Motorfietsryers is vandag op Mosselbaai vir die jaarlikse Toy Run. Foto's: Tersia Marais
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'