MOSSELBAAI NUUS - Die omvang van die stormskade op Mosselbaai sluit in tien dakke wat beskadig is en vyf bome wat ontwortel het.
Daarbenewens het die Mosselbaai Munisipaliteit verskeie klagtes van onderbreking in die elektrisiteitstoevoer ontvang.
Skadeberaming moet nog bepaal word.
Hier is Mosselbaaiers se foto’s van skade wat aangerig is:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'