MOSSEL BAY NEWS - Weather permitting, the water supply to consumers in the undermentioned areas will be interrupted either partially or completely: Between 08:00 - 18:00 on Thursday, 11 February.
Areas: Seester Avenue, Barnacle Close, Nautilus Avenue, and surrounding areas. If the weather is unfavourable on this day, the temporary interruption will take place the following day.
Mossel Bay Municipality regrets the inconvenience.
Tydelike onderbreking van watervoorsiening - Tergniet
Mits die weer gunstig is, sal die voorsiening van water aan verbruikers in die onderstaande gebiede óf gedeeltelik, óf geheel onderbreek word:
Tussen 08:00 - 18:00 op Donderdag, 11 Februarie. Areas: Seesterlaan, Barnacleslot, Nautiluslaan en omliggende gebiede.
Sou die weersomstandighede ongunstig wees, sal die tydelike onderbreking die volgende dag plaasvind.
Die Mosselbaai-munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief.
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'