MOSSELBAAI NUUS - Die eerste oudisies vir Mossel Bay's Got Talent het die afgelope naweek in Groot-Brakrivier begin.
Die volgende oudisies is op 15 Maart in die Brandwag-gemeenskapsaal. Registrasie begin om 16:00.
Die semi-finale ronde vind plaas op 25 Mei in die Bravo Lounge teen R40 toegang per persoon. Vir meer inligting skakel die Mosselbaai-munisipaliteit se jeugkantoor (044 606 5224/9) of stuur e-pos na yvanaswegen@mosselbay.gov.za
Die beoordelaars en gekose deelnemers. Van links, voor Max, KOTB'2, Kay en agter van links, DTrix, Adrian, Amy, Shariff en Major.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'