MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het al die damme in die Mosselbaai-streek se vlakke gedaal. Die Ernest Robertsondam en die Wolwedansdam se vlakke vergelyk egter nie goed teenoor die vlakke van verlede jaar dieselfde tyd nie.
Die Ernest Robertsondam was toe 101,36% vol en die Wolwedansdam was 100,24%. Die Klipheuweldam is 39,92% teenoor laasweek se 16,61%.
Die stand van damme is soos volg:
21 November
- Hartbeeskuildam - 5,83%
- Klipheuweldam - 16,73%
- Ernest Robertsondam - 95,25%
- Wolwedansdam - 77,9%
28 November
- Hartbeeskuildam - 5,69%
- Klipheuweldam - 16,61%
- Ernest Robertsondam - 90,77%
- Wolwedansdam - 76,29%
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'