TUINROETE NUUS - Die Korentepoortdam in Riversdal het 'n verdere 2,6% gedaal, met reën wat al skaarser is.
Slegs 9.2mm reën het die afgelope maand in die dam se opvanggebied geval.
Hessequa- asook die Mosselbaai-streek se inwoners word gevra om nie water te mors nie.
Die stand van damme is soos volg
15 Februarie
- Korentepoortdam - 91%
- Duivenhoksdam - 95,89%
- Olive Grovedam - 86%
- Jongensfonteindam - 100%
18 Februarie
- Hartebeeskuildam - 4,86%
- Klipheuweldam - 55,81%
22 Februarie
- Korentepoortdam - 88,4%
- Duivenhoksdam - 91,55%
- Olive Grovedam - 84%
- Jongensfonteindam - 100%
- Ernest Robertsondam - 94,19%
- Wolwedansdam - 60,89%
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'