MOSSELBAAI NUUS - Danabaai Bewarea hou op Dinsdag, 13 April, om 19:00 'n spesiale vergadering in die Danabaai-gemeenskapsaal.
Die besprekingspunt is die voorlegging en goedkeuring van die hersiende 2021 konstitusie. Daar sal geen ander besprekingspunte op die agenda wees nie.
Die vergadering sal stiptelik om 19:00 begin en Danabaaiers kan vanaf 18:00 registreer om te kan stem. Alleenlik opbetaalde lede het stemreg.
Ledegeld is R50 per persoon per jaar. Belangstellendes kan by die Danabaai-veearts, by enige van die komiteelede of per EFT aansluit.
Indien laasgenoemde, stuur 'n epos aan conservancydanabay@gmail.com met jou naam en Danabaai straatadres sodat die nodige vorm vir jou gestuur kan word.
Special meeting
The Dana Bay Conservancy will be holding a special meeting on Tuesday, 13 April, at the Dana Bay Community Hall.
The discussion will revolve around the submission and approval of the revised 2021 constitution. No other discussion items will be on the agenda.
The meeting will start precisely at 19:00. You may register to vote from 18:00. Only paid-up members have the right to vote.
Membership fees are R50 per person per year.
Those interested may join as a member at the Dana Bay Veterinary Clinic, with any one of the committee members or via EFT.
If you prefer EFT, send an email to conservancydanabay@gmail.com with your name and Dana Bay street address and the necessary forms will be sent to you.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'