Gallery Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Die amptelike opening van die verbeterde Sonskynvallei-speelskool het vroeër vandag plaasgevind.
Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, verskeie raadslede asook dr Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR vir finansies was onder die gaste wat die geleentheid bygewoon het.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Mossel Bay Advertiser.
Kyk 'n video hieronder:
Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, verskeie raadslede asook dr Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR vir finansies was onder die gaste wat die geleentheid bygewoon het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'