MOSSELBAAI NUUS - 'n Sonvis wat meestal in die diepsee aangetref word, het op Hartenbosstrand uitgespoel.
Volgens Wikipedia kan die visse tot 4 meter lank word en 2.3 ton weeg.
Dit is egter nie 'n baie lekker vis om te eet nie.
Die Sonvis wat op Hartenbosstrand uitgespoel het. Foto's: Tersia Marais
Die Sonvis wat op Hartenbosstrand uitgespoel het. Foto's: Tersia Marais
Die enorme sonvis van 1.6 ton is in 1910 in Kalifornië gevang.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'