MOSSELBAAI NUUS - Op soek na verlore sleutels?
Hierdie drie pare sleutels is op verskillende dae by Die Broodmandjie in Da Nova op Mosselbaai agtergelaat.
Die geregmatige eienaars kan die sleutels by die Mossel Bay Advertiser kantore afhaal in Kerkstraat 9.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'