GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die gemeenskap van Groot-Brakrivier is diep geruk deur die skielike afsterwe van die skoolhoof van Groot-Brakrivier Sekondêre Skool, Angela Muller.
Volgens haar dogter, is Muller gister, 25 Desember omstreeks 12:00 na ‘n plaaslike hospitaal gehaas nadat sy van benoudheid gekla het.
"Sy is onderweg na die hospitaal aan ‘n hartaanval oorlede."
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'